send link to app

Diere


4.2 ( 1552 ratings )
Eğitim
Geliştirici: SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
3.99 USD

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiere en plaasdiere tot wildediere.